Share

cover art for RENTE, INFLASIE- EN WISSELKOERS - Suid Afrika

AGRI NEWS NET

RENTE, INFLASIE- EN WISSELKOERS - Suid Afrika

“Die verhoging in rentekoerse volgens die sentrale banke in die wêreld se rentekoersbeleid kan nie die inflasiekoers beheer, die wisselkoers beskerm of ekonomiese groei stimuleer nie. Daar bestaan in elk geval geen bewyse om hierdie aansprake van sentrale banke en ekonome te substansieer nie,” sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.


More episodes

View all episodes