Share

cover art for Pieter Moller berig oor ‘n Australiese uitvindsel om veediefstal te bekamp

AGRI NEWS NET

Pieter Moller berig oor ‘n Australiese uitvindsel om veediefstal te bekamp

‘n Australiese universiteit, die Universiteit van New England, het ‘n meganisme ontwerp wat ‘n goeie teenvoeter vir veediefstal is. Die sonkragaangedrewe oorplaatjie wat aan vee geheg word, word beskou as ‘n groot deurbraak in landbouers se soeke na ‘n werkbare oplossing vir veediefstal. Die toestel is die eerste in die wereld wat diere se inligting op enige plek, enige tyd, direk via satellite stuur met data en die nodige waarskuwings na die boer se selfoon.

More episodes

View all episodes