Share

cover art for HOËR RENTEKOERSE GEEN OPLOSSING- Suid Afrika

AGRI NEWS NET

HOËR RENTEKOERSE GEEN OPLOSSING- Suid Afrika

"Die Reserwebank sal in die komende weke, net soos die Amerikaanse Federale Reserweraad, Europese Sentrale Bank en ander sentrale banke in die wêreld, weereens die werking van die markkragte van vraag en aanbod totaal ignoreer wanneer hulle hul rentekoerse verder verhoog," sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.


More episodes

View all episodes