Share

cover art for Ekonome is bekommerd dat ’n resessie die wêreld in die gesig staar

AGRI NEWS NET

Ekonome is bekommerd dat ’n resessie die wêreld in die gesig staar

Ekonomiese vooruitsigte het aansienlik verander in die drie maande nadat Rusland Oekraïne binnegeval het. Alles kan nie aan die inval toegeskryf word nie, maar niemand sal waarskynlik stry dat dit die grootste bydrae tot die swakker ekonomiese vooruitsigte gelewer het nie. 

More episodes

View all episodes