Share

Werkfiks
Werkfiks: Tyd vir 'n side-hustle?
Season 1, Ep. 1
•
Hoe kies 'n mens die perfekte side hustle en hoe balanseer 'n mens dit met studies? Dít is die vrae wat Renaldo Schwarp in die eerste episode van Die Student se podsending, Werkfiks, gaan beantwoord. Sy gas? Radio-omroeper en televisie-aanbieder, Zoë Brown.
More episodes
View all episodes

4. Werkfiks: Só berei jy voor vir jou eerste jaar van werk...
09:51||Season 1, Ep. 4Dit kan 'n baie groot aanpassing wees om te begin werk. Veral die eerste jaar as jong werkende kan rof wees. Daarom gesels Renaldo Schwarp in dié aflewering van Werkfiks met model en Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, Marciel Hopkins, oor hoe studente hulself vir die eerste jaar van werk kan voorberei.
3. Werkfiks: Só kan jy vir jouself werk skep...
09:59||Season 1, Ep. 3Dit sit nie in almal se broek om vir hulself werk te skep nie. Renaldo Schwarp vra in die derde episode van Werkfiks vir akteur, Arno Greeff, hoe hy dit regkry.
2. Werkfiks: Geld, geld, geld!
09:52||Season 1, Ep. 2