{"version":"1.0","type":"rich","provider_name":"Acast","provider_url":"https://acast.com","height":250,"width":700,"html":"<iframe src=\"https://embed.acast.com/$/5b06dde1a50ff78447fed342/60489f6664128a33aec15ae8?\" frameBorder=\"0\" width=\"700\" height=\"250\">","title":"Hensoppers en Joiners","thumbnail_width":200,"thumbnail_height":200,"thumbnail_url":"https://open-images.acast.com/shows/5b06dde1a50ff78447fed342/1615372132745-a914d279d26e37623f67fe9ce23ae63a.jpeg?height=200","description":"
REDE UIT DIE VERLEDE
Net om die woorde “Hensoppers” en “Joiners” met betrekking tot die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) te hoor, maak baie mense warm onder die kraag. Net die gedagte dat ŉ medeburger die wapen opgeneem het om sy eie mense te dreig en in ŉ oorlog dood te skiet, is bykans ondenkbaar. Maar selfs die verraaiers in ons midde het hul eie unieke geskiedenis wat vertel moet word.
In hierdie episode van Rede uit die verlede praat Emile en Johan oor die motiewe van sekere Transvaalse en Oranje-Vrystaatse burgers wat oorgegee het (Hensoppers) en die wat by die Britse magte aangesluit het (Joiners). Ook wat met hulle na die oorlog gebeur het, is deel van die gesprek.
","author_name":"Eensgesind Klanklêers"}