{"version":"1.0","type":"rich","provider_name":"Acast","provider_url":"https://acast.com","height":250,"width":700,"html":"<iframe src=\"https://embed.acast.com/$/5b06dde1a50ff78447fed342/5f5ba676c56458474e8add26?\" frameBorder=\"0\" width=\"700\" height=\"250\">","title":"Die opkoms en ondergang van Zola Mahobe: Soweto se Mr Cool","thumbnail_width":200,"thumbnail_height":200,"thumbnail_url":"https://open-images.acast.com/shows/5b06dde1a50ff78447fed342/1599841825877-5d46cef27a6a272b2e14d28fd31ee448.jpeg?height=200","description":"
DOSSIER
<span class=\"ql-cursor\">﻿﻿Van 1983 tot 1987 het Zola Mahobe, bekend as Mr Cool, ŉ koninklike lewe gelei. Eens die eienaar van die bekende Suid-Afrikaanse sokkerspan, Mamelodi Sundowns, was dit hierdie seun van Soweto se droom om meer as net die NSL-trofee te wen.
Met sy maatskappy, Power Promotions, was hy in die posisie om in die 1980's met die elite van Suid-Afrika om te gaan. Sy besigheidsportefeulje het stelselmatig uitgebrei, maar teen 1987 was die spreekwoordelike koeël deur die kerk vir Mr Cool.
Waarom? Luister gerus na hierdie episode van Dossier.
","author_name":"Eensgesind Klanklêers"}