{"version":"1.0","type":"rich","provider_name":"Acast","provider_url":"https://acast.com","height":250,"width":700,"html":"<iframe src=\"https://embed.acast.com/$/5b06dde1a50ff78447fed342/5f1054208e1d016d6c967ec4?\" frameBorder=\"0\" width=\"700\" height=\"250\">","title":"VSA/RSA- Deel 4","thumbnail_width":200,"thumbnail_height":200,"thumbnail_url":"https://open-images.acast.com/shows/5b06dde1a50ff78447fed342/1594905320377-4e15553184b861402267086c833014f1.jpeg?height=200","description":"
DEEL 4
Dit is 1898 en die spanning in Transvaal word elke dag erger. Sommige Amerikaanse burgers in Transvaal, waarvan die meeste in die mynbedryf werksaam is, het anti-Paul Krugeroortuigings en is lus vir ŉ bakleiery saam met die ander “Uitlanders”. Ander is pro-Boer en werk saam met die Amerikaanse konsulaat in Pretoria om vir president Kruger ŉ mooi geskenk vir sy verjaarsdag te koop.
Die Amerikaanse burgery hou gebeure in Transvaal met ŉ valkoog dop. Verskillende sprekers lewer lesings oor die Boere en die Boererepublieke regoor die VSA, maar anti-Boeraktiviste skryf vir enige belangstellende tydskrif of koerant waarom die Britse Ryk die hele Suid-Afrika moet regeer.
Die Amerikaanse regering van president McKinley hoor gereeld negatiewe stories oor Transvaal deur mense soos John Seymour, ŉ prokureur van Wallstraat in New York, en John Hay die VSA se Staatsekretaris. Maar Mckinley se ware bekommernis is of die Krugerregering Amerikaanse burgers vir diens te velde sal opkommandeer.
","author_name":"Eensgesind Klanklêers"}