{"version":"1.0","type":"rich","provider_name":"Acast","provider_url":"https://acast.com","height":250,"width":700,"html":"<iframe src=\"https://embed.acast.com/$/5b06dde1a50ff78447fed342/5e00f0fd1f54dbf52951d5d4?\" frameBorder=\"0\" width=\"700\" height=\"250\">","title":"Piet Retief","thumbnail_width":200,"thumbnail_height":200,"thumbnail_url":"https://open-images.acast.com/shows/5b06dde1a50ff78447fed342/1577108200684-999eed9a263ed6cff76d6ab4c01b3f60.jpeg?height=200","description":"
HOEKFIGURE
Eensgesind se reeks Hoekfigure fokus op die lewensverhale van die Voortrekkerleiers wat deur die vier hoekfigure by die Voortrekkermonument uitgebeeld word. Hierdie episode fokus op die lewe van Piet Retief (1780-1838).
<span class=\"ql-cursor\">﻿Retief word onthou as ŉ martelaar wat op 6 Februarie 1838 by KwaMatiwane (Moordkoppie) deur die Zulumagte van koning Dingane vermoor is. Net so word hy onthou as die eerste goewerneur van die Voortrekkers en Natal was sy keuse as die setel van die nuwe Voortrekkerrepubliek. Dit is ook bewys dat hy die Kaapkolonie verlaat het as gevolg van sy finansiële probleme. Is dit genoeg rede dat ŉ hoekfiguur aan hom gewy is?
","author_name":"Eensgesind Klanklêers"}