{"version":"1.0","type":"rich","provider_name":"Acast","provider_url":"https://acast.com","height":250,"width":700,"html":"<iframe src=\"https://embed.acast.com/$/5b06dde1a50ff78447fed342/5d1e2ff3aa4c9210713dd915?\" frameBorder=\"0\" width=\"700\" height=\"250\">","title":"Tini Vorster Onthou","thumbnail_width":200,"thumbnail_height":200,"thumbnail_url":"https://open-images.acast.com/shows/5b06dde1a50ff78447fed342/1562256048182-bbfaacc8ac7ab8240c334ca7313a392a.jpeg?height=200","description":"
Die OB Opnames
Martini Steyn Vorster (Tini Vorster) was die vrou van voormalige eerste minister John Vorster. As sy eggenoot het sy ook ervaringe met hom in die Ossewa-Brandwag (OB) gedeel, wat sy in Julie van 1981 aan ŉ groep navorsers vertel het.
In hierdie episode van Die Ossewa-Brandwag-opnames vertel mevrou Vorster oor wat sy moes deurmaak terwyl haar man by Koffiefontein geïnterneer was. Ook onthou sy die vroeë dae van hul huwelik toe hy as jong prokureur te Port Elizabeth aktief betrokke by die OB was.
","author_name":"Eensgesind Klanklêers"}