{"version":"1.0","type":"rich","provider_name":"Acast","provider_url":"https://acast.com","height":250,"width":700,"html":"<iframe src=\"https://embed.acast.com/$/5b06dde1a50ff78447fed342/5c80dfb17a22e3065f8af581?\" frameBorder=\"0\" width=\"700\" height=\"250\">","title":"Siener en die emmer bloed","thumbnail_width":200,"thumbnail_height":200,"thumbnail_url":"https://open-images.acast.com/shows/5b06dde1a50ff78447fed342/1551949660374-6467038872518b72337014afee9b77e4.jpeg?height=200","description":"
'n Doodloopspore Episode
In hierdie episode kyk Wouter Botes na die besonderse lewe van Nicholaas “Siener” van Rensburg. Siener se visioene het selfs generaal Koos de la Rey beïndruk en die betekenisse van sy visioene word steeds vandag nog deur spesifieke mense bestudeer.
Botes gee ŉ beknopte bespreking oor die meer bekende visioene van Siener van Rensburg. Met die visioen oor die moord op dr Verwoerd word die ervaringe van ooggetuies ook gedeel. Het Siener dit lank voor die tyd gesien?
","author_name":"Eensgesind Klanklêers"}