Share

cover art for Suid Afrika se finansiele posisie 2022

AGRI NEWS NET

Suid Afrika se finansiele posisie 2022

Drie ernstige ekonomiese uitdagings is besig om vrese vir ‘n globale resessie te laat toeneem. Stygende inflasie, die oorlog in Oekraïne en die gevolge van die Covid-pandemie, veral China se gesukkel om die siekte daar onder beheer te kry, is besig om ‘n perfekte ekonomiese storm wêreldwyd te veroorsaak.

More episodes

View all episodes