Share

cover art for Die Rol van die vrou in Landbou

AGRI NEWS NET

Die Rol van die vrou in Landbou

Christel Basson, Bemarkings- en Kommunikasiebestuurder by OVK, gesels.


Basson sien geleenthede vir en waarde van vroue in landbou. Dis 'n fokus en passie van Christel om standvastige platforms te skep waar landbou ontwikkel en waardeer word deur mans en vroue.

More episodes

View all episodes